Posted on 2021-06-222022-04-25 by BibleProject: Boekoorsigte: Nuwe Testament: Matteus – Johannes Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn. Oorsig: Matteus 1-13 Kyk na ons oorsigvideo van Matteus 1-13 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Matteus, bring Jesus God se hemelse Koninkryk na die aarde en nooi sy dissipels om deel te hê aan ’n nuwe lewenswyse deur sy dood en opstanding. Oorsig: Matteus 14-28 Kyk na ons oorsigvideo van Matteus 14-28 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Matteus, bring Jesus God se hemelse Koninkryk na die aarde en nooi sy dissipels om deel te hê aan ’n nuwe lewenswyse deur sy dood en opstanding. Oorsig: Markus Kyk na ons oorsigvideo van Markus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Markus wys dat Jesus Israel se messias is wat God se koninkryk bring deur sy lyding, dood en opstanding. Oorsig: Johannes 1-12 Kyk na ons oorsigvideo van Johannes 1-12 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Johannes word Jesus mens as die inkarnasie van die Skepper God van Israel, om sy liefde en die geskenk van die ewige lewe met die wêreld te deel. Oorsig: Johannes 13-21 Kyk na ons oorsigvideo van Johannes 13-21 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Johannes word Jesus mens as die inkarnasie van die Skepper God van Israel, om sy liefde en die geskenk van die ewige lewe met die wêreld te deel.