Posted on 2021-07-042022-04-25 by BibleProject: Boekoorsigte: Nuwe Testament: Lukas – Handelinge Visualiseer die reis en kerntemas van elke boek in die Bybel deur middel van ’n geïllustreerde oorsiglyn. Oorsig: Lukas 1-9 Kyk na ons oorsigvideo van Lukas1-9 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Lukas voer Jesus die verbondsverhaal van God en Israel tot sy hoogtepunt en hy kondig die goeie nuus van God se koninkryk vir die armes en die rykes aan. Oorsig: Lukas 10-24 Kyk na ons oorsigvideo van Lukas10-24 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Lukas voer Jesus die verbondsverhaal van God en Israel tot sy hoogtepunt en hy kondig die goeie nuus van God se koninkryk vir die armes en die rykes aan. Oorsig: Handelinge 1-12 Kyk na ons oorsigvideo van Handelinge 1-12 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Handelinge stuur Jesus die Heilige Gees om sy dissipels te bemagtig soos hulle die goeie nuus van sy Koninkryk aan al die nasies van die wêreld versprei. Oorsig: Handelinge 13-28 Kyk na ons oorsigvideo van Handelinge 13-28 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Handelinge stuur Jesus die Heilige Gees om sy dissipels te bemagtig soos hulle die goeie nuus van sy Koninkryk aan al die nasies van die wêreld versprei.